SA se Sexyste polisieman in sop oor selfies

Hy is in die moeilikheid omdat hy gepronk het in sy polisie-uniform. Hy het roem verwerf na daai selfie in die badkamer van ‘n gimnasium. Daar is self ‘n paar dames wat in hegtenis geneem wil word deur die aantreklike konstabel Devan Cox.

Mooi was nog nooit lelik gewees nie, of hoe? Sal jy deur hom in hegtenis geneem wil word?