SA se grensveiligheid onder die loep

AfriForum het sy nuwe grens-veldtog van stapel gestuur om Suid-Afrika se grense te help beveilig. Die burgerregte-organisasie sê die swak grensbeheer tussen Suid-Afrika en Zimbabwe is betreurenswaardig. Die veldtogbestuurder, Jacques Broodryk, hoop die projek sal regeringsprogramme wat reeds gevestig is, aanvul: