SA ouditeur-generaal: 115 skoon oudits uit 425 verslae ontvang

Die Suid-Afrikaanse ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, sê uit die totaal van 425 geouditeerde nasionale en provinsiale departemente en staatsinstellings, het 115 skoon oudits ontvang. Haar kantoor het vandag die verslag in die Parlement voorgelê.