SA-onderwysdepartement skep 250 000 poste

Die Suid-Afrikaanse Departement van Basiese Onderwys het meer as 250 000 onderwys- en algemene assistente verwelkom wat nuwe kontrakte onderteken het, wat op die 1ste van die maand van krag geword het. Dit is deel van fase drie van die presidensiële indiensnemingsinisiatief vir die jeug in basiese onderwys. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê hulle is bewus dat sommige jeugdiges nie tot fase drie gevorder het nie omdat hulle nie aan die vereistes voldoen nie: