SA-gemeenskappe opgelei om verantwoordelikheid vir munispale rekenings te aanvaar

Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging het sy landwye burgerlike verantwoordelikheids-veldtog verskerp. Dit is daarop gemik om lede van plaaslike gemeenskappe op te voed oor hulle pligte en verantwoordelikhede rakende die betaling van gelewerde munisipale dienste. Die president van Salga, Bheke Stofile, sê die veldtog is deel van die organisasie se voorneme om hom toe te spits op ‘n mens-gerigte demokratiese plaaslike regering: