SA-boere wat brande ervaar word bygestaan

Die People of South Africa-stigting het met ‘n veldtog begin om veevoer en ander hulp aan soveel plase moontlik in die land te verskaf. Die koördineerder van We Are South Africans, Gilbert Martin, sê dit sluit die Vrystaat in, waar duisende hektaar grond onlangs deur veldbrande verwoes is. Martin doen ‘n beroep op almal wat boerderygemeenskappe wil bystaan om met die stigting in verbinding te tree: