Roots Gimnasium by Stampriet vandag amptelik geopen

Die spiksplinternuwe Roots Gimnasium Privaatskool is vandag by Stampriet in gebruik geneem. Die skool, wat leerders van graad 0 tot 7 sal bedien, sal onderrig in Engels en Afrikaans aanbied. Die goewerneur van die Hardap-streek Salomon April het by die bekendstelling gepraat …