Roots boer vooruit!

Die Roots eksperimentele plaas by Stampriet gaan voort met hul lewende hawe en hoop om hul pluimveeboerdery uit te brei. Die ontwikkeling kombineer intensiewe praktyke met beide lewendehawe en gewasse en toets ook die verbouing van nuwe gewasse vir Namibië. Daar is ook ‘n leefstyl- en aftree-kompleks. Een van die vennote Salomon Kalondo gesels met Kosmos 94.1 Nuus.