Reuse-brand woed by Uis-omgewing

‘n Reuse-brand het in die omgewing Omatjete uitgebreek en in die rigtig van Uis versprei. Rudie de Waal vertel aan Kosmos 94.1 Nuus na watter plase die vuur versprei het. Brandslaners is op die toneel om die vuur te help blus.