Tussen 60% en 80% van Europese bevolking met Covid besmet

Die Europese Kommissie sê tussen 60 en 80 persent van die Europese Unie se bevolking is na raming met Covid-19 besmet. Volgens die EU se gesondheidskommissaris Stella Kyriakides, het gevalle het tot dusver ongeveer 30 persent van die Europese bevolking gedek, maar as ongerapporteerde infeksies bygevoeg word, kan gevalle so hoog as 350 miljoen wees, ongeveer 77 persent van die Europese bevolking