Repokoers: BoN het reg besluit

Reaksie word ontvang op die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee van die sentrale bank om die terugkoopkoers op 7,75 persent te hou. Salomo Hei, besturende direkteur van High Economic Intelligence sê die besluit is goed in ekonomiese data geanker.