Regter ruk Mwapopi aan die bek

Phillipus Mwapopi is tans besig om te getuig in die Fishrot-borgaansoek maar beantwoord nie die vrae wat die staatsadvokaat, Cliff Lutibezi aan hom vra nie. Regter Shafimana Ueitele het hom aangespreek en gesê hy moet getuig en nie debatteer nie.