Eerste openbare herlaaier vir elektriese voertuie op pad

Electric Vehicles Namibia sal op 29 Januarie die land se eerste openbare herlaaier bekendstel. Die fasiliteit is by die Grove Mall na die publiek insette gelewer het. Daar is volgens Jens Denk van Electric Vehicles Namibia, is daar ongeveer 45 elektriese voertuie in die land.