Raad aanvaar Duitse reparasie aanbod

Talle groepe in die Ovaherero- en Nama-gemeenskappe ondersteun nie die ooreenkoms tussen die Namibiese en Duitse regerings nie en meen die fondse moet as reparasies betaal word en ook direk aan die geraakte gemeenskappe oorgedra word. Maar die voorsitter van die Ovaherero/OvaMbanderu en Nama-raad Gerson Katjirua sê hulle aanvaar die aanbod van 19 miljard Namibiese dollar wat die Duitse regering aanbied.