Protes teen volksmoord-ooreenkoms in volle swang

Die protesoptog teen die volksmoord-ooreenkoms is op pad na die Nasionale Vergadering om ‘n petisie in die verband te oorhandig. Die PDM-, LPM- en Nudo-partye neem deel. Die president van die PDM McHenry Venaani stap saam. Hy het hulle eise so uiteengesit.