Presidentspaar sê dankie vir beterskapswense

Namibiese President Hage Geingob het op Twitter almal bedank wat vir hom en sy vrou, Monica Geingos, sterkte toewens. Albei het Covid-positief getoets en is tuis in self-isolasie. Intussen het beterskapwense ook van opposisieleiers soos dr. Job Amupanda en McHenry Venaani gekom.   


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *