Pres. Geingob besoek Bank van Namibië

President Hage Geingob het vandag ‘n hoflikheidsbesoek aan die Bank van Namibië gebring. Die doel van die besoek was vir die President om met die leierskap en personeel van die bank in gesprek te tree oor sy bedrywighede en funksies. Tydens sy besoek het Geingob gesê hy hoop om meegedeel te word dat die ekonomiese situasie in die land goed is, maar hy moet die realiteit in die oë staar.  

https://iframe.iono.fm/e/1240947