Polisie sê oor Rehoboth-onderwyser se ondersoek

Vrae het ontstaan op kommentaar oor die 30-jarige onderwyseres wat op Rehoboth gearresteer is in besit van meer as 2 400 Mandrax-tablette ter waarde van meer as 290 000 Namibiese dollar. Daar kommentaar uit sommige oorde dat sy nie alleen in die misdaad betrokke is nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die Nampol woordvoerder hoofinspekteur Elifas Kuwinga gepraat…