Polisie kom op nog ‘n lyk in Windhoek af

Die Nampol-bevelvoerder van die Khomas-streek, kommissaris Ismael Basson het bevestig dat nog ‘n liggaam vanoggend by die hoek van Claudius Kandovazu- en Hans Dietrich-strate vanoggend gevind is. Basson sê daar is nie veel inligting nie en daar is ook geen beserings of wonde op die liggaam nie.