Pelosi sal nie vir leier van party staan nie

Die speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Nancy Pelosi, sê sy sal nie staan as leier van die Demokrate in die huis wanneer die Republikeine leierskap in Januarie oorneem nie. Die 82-jarige Pelosi is sedert 2007 die eerste en sedertdien, enigste vrou, wat die pos beklee het.