Ovaherero opperhoof: daar’s reeds onenigheid

Die Raad van Ovaherero Hoofde van die stam se tradisionele owerheid het professor Mutjinde Katjiua as die aangewese opperhoof van die Ovaherero aangewys. Die raad het die naweek vergader en sê die Ovaherero Senaat moet die besluit nog goedkeur en dat Katjiua ingehuldig sal word wanneer die laaste begrafnisrituele vir die vorige opperhoof, advokaat Vekuii Rukoro voltooi is. Rukoro op 18 Junie vanjaar aan Covid oorlede. Die sekretaris van die tradisionele owerheid Betuel Katjimune sê daar is onenigheid oor die besluit…