Oshikoto plaas klem op SME-ontwikkeling, ondersteuning

Die goewerneur van die Oshikoto-streek Penda ya Ndakolo het sy streeksrede vanoggend gelewer. Ya Ndakolo het melding gemaak van die kritiese rol van klein- en medium sakeondernemings in die ekonomie speel. Regoor die wêreld is SME’s verantwoordelik vir die meeste werkskepping en so ook, in die Oshikoto-streek.