Osaka kom teen Swiatek te staan vandag

Naomi Osaka kom vandag teen die inkomende wêreld nommer een Iga Swiatek van Pole te staan, in die eindstryd van die Miami Ope. Die Japanese ster het teruggeveg om Belinda Bencic van Switzerland te klop om haar eerste eindstryd te bereik sedert sy die Australiese Ope in 2021 gewen het. Osaka is nou 77ste op die wêreldranglys, namate sy na die sport terugkeer ná ‘n ruskans.