Onteiening sal groot skade berokken – AfriForum

AfriForum in Suid-Afrika het sy teenkanting teen die Wetsontwerp op Onteiening sterk uitgespreek tydens ‘n voorlegging voor die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor infrastruktuur-ontwikkeling en eiendomsbestuur. Die burgerregte-organisasie het die wetsontwerp kritiseer, en regeringsmislukkings, korrupsie, en die bestaande krisisse met elektrisiteit, werkloosheid, misdaad en oop grense aangevoer. Ernst van Zyl van AfriForum beklemtoon die wetsontwerp sal die bestaande kwessies vererger: