Onderbesteding op kapitaalprojekte onaanvaarbaar – Hill-Lewis

Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê hy is bewus van die stad se onderbesteding aan kapitaalprojekte. Hill-Lewis het ‘n vol raadsvergadering toegespreek. Hy sê dit is noodsaaklik vir groei dat nog baie in die stad se infrastruktuur belê word. Hill-Lewis sê begrotings móét bestee word: