Omikron plaas meer druk op gesondheidswerkers en -stelsels

Die Wêreldgesondheidsorganisasie se direkteur-generaal Tedros Ghebreyesus het sy kommer uitgespreek oor die Omikron-variant wat wêreldwyd woed. Verlede week is meer as 18 miljoen gevalle wêreldwyd aangeteken. Ghebreyesus sê die aantal sterftes is tans stabiel, maar hy is bekommerd oor Omikron se uitwerking op die reeds oorwerkte gesondheidswerkers en die oorlaaide gesondheidstelsels: