NUST bied belangrike loopbaan-uitstalling aan

Die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie het vir twee dae hulle loopbaan uitstalling. Cenored, wat een van die borge van die uitstalling is, het die belangrikheid van die uitstalling uitgelig. Die uitvoerende beampte, Fessor Mbango van Cenored, het by die opening gepraat en gesê die verhouding tussen voornemende werkgewers en werknemers is uiters belangrik, veral met die werkloosheidsyfer.