Norma sê Malusi het data laat uitvee

Die vervreemde vrou van Malusi Gigaba het die voormalige minister van finansies daarvan beskuldig dat hy probeer het om inligting van hul elektroniese toestelle te verwyder. Norma Mngoma het teruggekeer om verder voor die staatkapingskommissie te getuig oor die voormalige egpaar se verhouding met die omstrede Gupta familie. Sy sê Gigaba het ‘n IT-deskundige gekry om die inligting te verwyder: