Nóg ‘n TransNamib-trein ontspoor

‘n Trein het in die omgewing van Rössing in die Erongo-streek ontspoor. Dit is so pas deur TransNamib se woordvoerder, Abigail Raubenheimer, aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig. Kommer heers oor die hoeveelste treinongeluk van TransNamib. Noodwerkers is op die toneel. Geen beserings is tot dusver aangemeld nie. Marshal Ranger Sean Naude gesels met 94.1 Nuus.