NLU-braaikompetisie was reuse-sukses, al het die nagereg gebrand

Duidelik was die 2023 NLU Agri-braaikompetisie nie net pret nie, maar ‘n reuse sukses. Kalkrand Boerevereniging het die geleentheid verlede jaar gewen en dit op Mariental aangebied, wat ‘n reuse-onderneming was. Omuramba het weggestap met die louere sal dit volgende jaar aanbied. Victor Boshoff van die Kalkrand Boerevereniging het met Jean-Louis Knouwds van Kosmos 94.1 gesels.

En dit wil voorkom asof ‘n rasper die Omuramba Boerevereniging gered het. Anzelle Riedel sê dit was ‘n kwessie van ‘n boer maak ‘n plan.