Nigerië is snel-groeiendste bevolking 

Van elke 1 000 babas wat vandag in die wêreld gebore word, is 172 Indiërs en 103 Chinees. Nigerië is volgende met 57 en Pakistan met 47. Indië se geboortesyfer van 16,8 is minder as die wêreld-gemiddeld van 17,7 per 1 000 individue. China het ook ʼn hoё getal geboortes per 1 000 maar hulle jaarlikse geboortesyfer is relatief laag. Nigerië se geboortesyfer is bykans dubbel die wêreld-gemiddeld teen 34,2 per 1 000 individue, wat beteken dis die snel-groeiendste bevolking ter wêreld.