Net 25% van bemarkte bees in by uitvoerabattoirs verwerk

Die bemarking van bees het in 2021 met 9,8 persent afgeneem teenoor syfers wat in 2020 aangeteken is. Van die totale 226 000 bees wat bemark is, is 25 persent by uitvoerabattoirs verwerk. Daar is ook 13,9 persent meer speenkalwers op die hoef na Suid-Afrika uitgevoer. Ace Mutelo, die hoof van inligtingstelsels by die Namibiese Vleisraad het meer.