Penda sê oor Namibiërs in Oekraïne

Die Namibiese ministerie van internasionale betrekkinge het die jongste inligting in verband met die Namibiese studente, en ander landsburgers, wat in die Oekraïne is. Die groep maak volgens berigte stelselmatig hul pad na die land se grense toe, soos Penda Naanda, uitvoerende direkteur in die ministerie verduidelik.

Hy het ook kontakbesonderhede deurgegee…