Wanderers klop United in 69ste derby

FNB Wanderers het die 69ste uitgawe van hulle jaarlikse rugbyderby teen Trustco United met 31 – 15 gewen. Die halftyd-telling was 26 – 10 vir Wanderers. Kosmos 94.1 het gesels met Wanderers se afrigter, Dirk Human.