Nedbank Kapana Cook Off skop by kus af

Die 2021 Nedbank Kapana Cook-Off-kompetisie het Saterdag sy eerste rondte op Swakopmund gehad. Altesaam 51 kusbewoners van Swakopmund en Walvisbaai het deelgeneem. Die beoordelaars het ‘n moeilike taak gehad om die toptien te kies. Selma Kaulinge, Nedbank se kommunikasiebestuurder, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *