‘Navo se deur is altyd oop’

Amerika se minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê hulle het ‘n geskrewe antwoord ingedien op Rusland se sekerheidseise. Dit volg nadat Rusland nuwe militêre oefeninge op land en see naby die Oekraïne uitgevoer het. Moskou waarsku dat sanksies wat teen President Vladimir Putin ingestel word, hom nie persoonlik sal raak nie maar wel polities vernietigend kan wees. Blinken sê hierdie dokument van Amerika voorspel ‘n ernstige diplomatieke pad indien Rusland dit sou kies: