Nanso sê gebaretaal moet by varsities ingesluit word

Gebaretaal het vanoggend onder die loep gekom met die Namibiese Nasionale Studente-organisasie wat meen dit moet deel vorm van die skole-kurrikulum in die land. Universiteite moet ook gebaretaal aanbied omdat Nanso sê dowe jongmense in Namibië kan nie studeer nie. Thandiwe Ndlovu van Nanso het meer.