NamRA steeds vrot van die dooiehout – Shivute reageer

Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, is onlangs gekritiseer vir sy dienslewering. Volgens die klagte raak NamRA se kommissaris Sam Shivute nie van die dooie hout ontslae nie. Die klaer sê vyf persent van die mense in die kantoor doen steeds die werk van die ander 95 persent wat onbevoeg, onvriendelik en onbeskof is. Kosmos 94.1 het na kommissaris Shivute uitgereik en hy het sy reaksie so verwoord …