Namibiese toerismebedryf meer positief op die oomblik

Die Namibiese toerismebedryf is positief oor die nuwe Covid-19 regulasies wat van vandag af tot 14 Augustus van krag is,en dat Namibië nie meer ‘n hoërisikoland vir onder andere Duitsland is nie.Die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië, Gitta Paetzold het dit so verwoord..