Namibiese ministerie van myne en energie ervaar nie meer kontant van meer as N$1 000

Die Namibiese ministerie van myne en energie stel die publiek in kennis dat hulle die ontvangs van kontant tot die minimum gaan beperk. Volgens die woordvoerder van die ministerie, Andreas Simon, sal geen kontant van meer as 1 000 Namibiese dollar per transaksie van vandag meer aanvaar gaan word nie. Betalingsmetodes sluit in kaartmasjiene, elektroniese oorbetalings en posorders.