Namibiërs moet opgelei word vir olie en gas

Die opleiding van Namibiërs om aan die eise van die energiebedryf te voldoen, sal daadwerklike pogings en samewerking tussen die openbare en private sektore verg. Rand Merchant Bank sê hulle prioritiseer inisiatiewe wat vaardigheids-ontwikkeling ondersteun en verseker dat individue toegang het tot hulpbronne vir deurlopende leer en groei. Angelique Peake, die bank se sektorhoof vir mynbou en energie, olie en gas, het meer…