Namdia-stiging maak borgskap bekend

Die NAMDIA-stigting het ‘n borgskap van meer 200 duisend Namibiese doller vir die
Namibiese span van atlete se deelname aan die Wêreldatletiekbyeenkoms vir onder
twintigs in Kenia bekendgemaak. Die byeenkoms word van 17 tot 22 Augustus gehou.
Beatrice Masilingi, Christine Mboma, Elvis Gaseb, Ndwana Haitembu ,Carien Oosthuizen
en Nandi Vass gaan die land verteenwoordig. Die openbare skakelbeampte van Namdia Beverly Coussement het meer.