MTC se lysprys bekend

MTC se prospektus wat ‘n uiteensetting gee van hoeveel sy aandele sal kos as die maatskappy op die beurs lys, is vandag bekend gestel. MTC se notering van 49 persent van die maatskappy is die grootste notering sedert die stigting van die NSX. Theo Klein, ekonoom van Simonis Storm in die hoofstad.