‘Woody’ Williams vertrek na Kaapstad

Die Amerikaanse-vloot-vaartuig, die USS Hershel Woody Williams, is onderweg na die Kaapstad nadat dit drie dae saam met die Namibiese weermag aan vlootoefeninge aan die kus by Walvisbaai deelgeneem het. Die waarnemende woordvoerder van die Amerikaanse ambassade in Windhoek Stephanie Reed het met Kosmos 94.1 Nuus oor die besoek van die vaartuig aan Walvisbaai gepraat.

En die Namibiese minister van verdediging, Frans Kapofi oor die besoek..