Moody’s se afgradering was reeds lankal verwag

Ekonome meen die afgradering van Namibië se ekonomiese vooruitsigte van B1 tot Ba3 word reeds lankal verwag. Die kredietgraderingsagentskap Moody’s het vanoggend gesê die afgradering is as gevolg van die Namibiese regering se hoë skuldvlakke, soos Rome Mostert van Cirrus in die hoofstad, verduidelik.