Ministerie ent 95% van bees teen bek- en klouseer

Inentings vorder baie goed teen bek- en klouseer in die Zambezi-streek. Die landbouministerie het vroeër aangekondig dat die siekte, serotipe-0, ‘n nuwe vorm van die siekte is wat vanaf Tanzanië afkomstig is. Net meer as 95 persent van al die geteikende diere is reeds ingespuit. Dr. Albertina Shikongo, direkteur van veeartsenydienste in die ministerie…