Meer as Opul en Biden wat olieprys bepaal

Internasionale energiekenners meen dat die stappe wat deur die Amerikaanse President Joe Biden geneem is om olie-reserwes vry te stel en sodoende die olieprys en inflasie af te bring, bewys weer eens dat Opul nie die hef in die hand het met die olieprys nie. Intussen het Opul teruggeslaan en gesê hy sal sy moontlike verhoging in produksie, wanneer hy op 1 en 2 Desember vergader, opsy stel sou die reserwes vrygestel word. Salomo Hei van High Economic Intelligence sê daar is verskeie faktore wat ‘n rol in die olieprys speel.