Mickelson sê oor LIV-deelname

Die sesmalige major-wenner, Phil Mickelson, sê hy verstaan mense se heftige reaksie op sy keuse om aan die LIV-gholfreeks deel te neem. Hy het bevestig dat hy 3,2 miljard Namibiese dollar betaal om by die Saoedies-gesteunde reeks te verskyn. Mickelson, wat Donderdag 52 jaar oud word, is hierdie week in Boston vir die Amerikaanse Ope. Hy sê hy het in die 30 jaar van sy loopbaan soveel as wat hy kon in die PGA-toernooi en die spel teruggeploeg: