Meer oor Tutu se gedenkdiens, begrafnis

Die aartsbiskop van Kaapstad, Eerwaarde Thabo Makgoba het die media ingelig oor beplande gedenkdienste vir emeritus-aartsbiskop Desmond Mpilo Tutu in aanloop tot sy begrafnis wat vir 1 Januarie beplan word. Eerwaarde Makgoba sê die begrafnis sal in die St. George’s-katedraal in Kaapstad gehou word:

Eerwaarde Makgoba sê inligting oor nog gedenkdienste sal deur die loop van die week bekend gemaak word: