Mbumba sê implementering van ontwikkelingsplanne nie verkiesingsverwant nie

President Nangolo Mbumba is op ‘n sakebesoek in Suid-Afrika. Hy het met die buurland se nasionale uitsaaier, die SABC, gepraat en sê die volgehoue implementering van ontwikkelingsprioriteite het niks met die verkiesings in November te doen nie.